Nathan Van Der Walt

Het in 2020 die Elite Series gewen  Het die 2021 Champ of Champs gewen Het weer die 2021 Elite Series gewen  Het saam my pa die borge toernooi gewen in die karp vasette. Het SA's toe gegaan vir Sentraal Gauteng en ons as span het die 2021 SA's gewen as Juniors. Ek het in 2022 saam met my pa vir Sentraal Gauteng die Karp vasette gedoen. As span het ons 1ste gekom en as pen het ons 3de gekom.
The Angler Info
Birthday09 February 2004
Age18
CountrySouth Africa  
SponsorsIron River & Fish
LikesBass, 
Papgooi
Karp Vasette
Bucket ListOm my protea kleure te kry in papgooi en die karp vasette
Personal Best157 muddies 36kg
46 karp 66.39kg
BIOHet in 2020 die Elite Series gewen  Het die 2021 Champ of Champs gewen Het weer die 2021 Elite Series gewen  Het saam my pa die borge toernooi gewen in die karp vasette. Het SA's toe gegaan vir Sentraal Gauteng en ons as span het die 2021 SA's gewen as Juniors. Ek het in 2022 saam met my pa vir Sentraal Gauteng die Karp vasette gedoen. As span het ons 1ste gekom en as pen het ons 3de gekom.
Top Five Rankings
DateCompetitionRanked